By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pure Craft & Foods

Pure Craft & Foods op George is ʼn restaurant met ʼn unieke kultuur wat al vyf jou sintuie streel. Hulle bedien vars, smaaklike disse teen billike pryse en die diens is uit die boonste rakke. 

Elke besoek aan Pure Craft & Foods is ʼn belewenis.

Gaste keer altyd weer terug, omdat elke besoek aan Pure Craft & Foods so ʼn onvergeetlike ervaring is. 
Kontaknommer:044 873 3127
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site