By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Redwoods Restaurant and Cocktails

Digby  die mooi ou biblioteek gebou is “Redwoods Restaurant and Cocktails” – die oudste restourant in Sasolburg en welbekend vir die beste biefstuk.

Die huidige aandeelhouers is almal besigheidsmanne van Sasol en toe die ou restourant op die mark gesit is, het hulle dit gekoop en opgeknap.

Onder die bestuur van Tino Goncalves, spog Redwoods vandag met drie van die beste – die restourant, 
die ‘Cocktail Bar’, en die ‘Sushi bar’ - alles in ‘n ontspanne en luukse atmosfeer. 

“Redwoods Restaurant” is in die sentrale besigheidsgebied digby die Sasolburg Teater.

“Redwoods Restaurant and Cocktails” – vyfster kos en skemerkelkies – die oudste en beste in Sasolburg.
Kontaknommer:016 976 2532
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site