By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Rose Girlz

Rose Girlz is ‘n koffie- en sjampanjekroeg met ‘n verskil. Maar hulle uitstekende diens strek baie verder. Dit sluit ook in kombuistee’s, verjaarsdae, babatee’s en ook jaar-eindfunksies.

Die kos is van die beste gehalte in Vereeniging, met hulle kenteken garnering van ‘n vars roosblaar. Die Rose Girlz deli bied konfyte, souse, roomys en nog baie meer en die koektafel – wel – jy moet dit self kom ervaar. Alles vars en tuisgebak. Die diens hier is ook eersteklas.
Kontaknommer:016 423 4256
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site