By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

St Francis Links

St Francis Links is 'n Jack Nicklaus ontwerpte gholfbaan, tans gelys as nommer 7 in Suid-Afrika met 'n residensiële gemeenskap wat 540 eiendomme beslaan waarvan 109 sover ontwikkel is.

Die klubhuis het ook 'n uitstekende spa en is 'n gewilde huwelik-, banket- en konferensiebestemming. St Francis Links reël intieme troues tot groot bankette en behandel elke besoeker asof hulle 'n lid van die klub is.

Met Jeff aan die stuur, kan jy net persoonlike diens verwag. Hulle gholfspelers ontvang persoonlike sluitkaste met hulle name op en daar is spesiale verwelkomingsbaniere vir groepe. 

Bruide en bruidegomme kies St Francis Links omdat dit vir hulle 'n huweliksbestemming bied waar gaste vir 2 of 3 dae geakkommodeer kan word. 

Gholfspelers kies St Francis Links as gevolg van die uitstekende vyfster gholfervaring.
Kontaknommer:042 200 4500
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site