By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tampa Bay Spur

Die Tampa Bay Spur se naam is uniek gekoppel aan Jeffreysbaai en word privaat besit. Hulle bedien die gemeenskap van Jeffreysbaai al vir die afgelope 15 jaar.

Tampa Bay bied die regte Spur-ervaring en hulle is trots op hulle unieke Spur-smaak. Daai Spur-smaak wat orals bekend is en wat jou wil laat terugkom vir meer.

Hier by Tampa Bay bedien hulle jou in jou eie taal. Jy is welkom om met jou sanderige strandvoete in te stap en kinders kan onder veilige toesig in die groot speelarea jol. 

Tampa Bay Spur – Persoonlike, vriendelike diens met die eienaar self op die vloer. 

Hulle borg boonop die omgewing se skole, bergfietsrenne en die Jeffreys Winter Fees.
Kontaknommer:042 293 4206
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site