By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Art Farm

The Art Farm is ’n kunsplaas – geskep om kuns en kunswaardering in die gemeenskap van die Midvaalstreek te bevorder. Omdat dit ’n kunsplaas is, het hulle werklik alle soorte kuns.

The Art Farm het in 2014 klein begin, maar het gou gegroei. Vandag is hier ‘n funksielokaal, ’n koffiewinkel en restaurant, ’n mark en natuurlik die gallery.

The Art Farm is ‘n heerlike wegbreekplek net 20 kilometer suid van Johannesburg. Hier is krieketvelde, ‘n buitelugteater, die windpompkroeg, pottebakkery, wynproe-funksies, ‘kraft’-bier en selfs ‘n dieretuintjie.

By The Art Farm kry jy net uitstekende kos en uitstekende diens – alles aangebied met ’n kunstige aanslag. Hier is tonne dinge om te doen en te beleef. 

Besoek gerus The Art Farm vir ’n heerlike wegbreek. Hulle is duidelik aangedui op Google Maps.
Kontaknommer:079 208 8716
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site