By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Blue Strawberry

The Blue Strawberry is ‘n gewilde eetplek en koffiewinkel met ‘n gesellige atmosfeer in die Hibiscus Winkelsentrum op Margate. The Blue Strawberry bied ‘n volledige spyskaart aan, waaronder ‘n populêre heeldag ontbyt-spyskaart. 

The Blue Strawberry staan onder meer bekend vir sy wye verskeidenheid reuse pannekoeke, smaaklike cappuccino’s en melkskommels.

By The Blue Strawberry is klante ten alle tye verseker van vriendelike, flink diens, heerlike disse en goeie waarde vir geld. 
Adres:Margate
Kontaknommer:039 317 3993
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site