By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tulipamwe Catering Service

Tulipamwe Catering Service in Tsumeb is Industriële spyseniers met hulle eie bakkery en vleisverwerkingseenheid.

Hulle lewer volledige spysenieringsdienste aan regerings-instellings soos hospitale en lewer ook voedselprodukte, vars groente en vrugte, brood en vleisprodukte aan kliënte. 

Tulipamwe lewer ook altyd klokslag af.

Tulipamwe Catering verwerk 25 beeste per week in hulle vleiseenheid en maak ook die lekkerste polonies, russians en viennas. Die bakkery se kapasiteit is tot 6000 brode in ‘n 24-uur siklus.

Tulipamwe Catering – diens, kwaliteit en individuele sorg vir elke kliënt se behoeftes.
Kontaknommer:+264 67 220 604/5
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site