By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Upington Dros

Upington se Dros het die uitsoe- kuierplek geword met hulle uitstekende diens en toegewyde gasvryheid. 

Onder die vriendelike bestuur van Nico en Adele Strauss, sorg Dros elke dag vir die beste steaks en seekos op die dorp. 

Dros is ook wyd bekend vir hulle spesiale aanbiedings op Valentynsdag, moeders- en vadersdag en natuurlik Kersdag.

Dros in Upington – warm, gasvry, vriendelik en sommer net lekker! Hulle kombuis bly oop tot die laaste gaste loop.
Kontaknommer:054 331 3331
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site