By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Wild Clover Breweries

Wild Clover Breweries so 11 kilometer buite Stellenbosch, maak Kraft bier uit die boonste rakke. In 2008 het Ampie Kruger sy eerste biere in sy motorhuis gemaak. In 2015 is die brouery gebou.

Hier maak hulle bier met ‘n persoonlikheid. Ampie is selfs op die logo van Wild Clover Breweries met sy kenmerkende baard. Hulle is ook besig met innoverende bierprodukte wat die vrouemark akkommodeer.

Wild Clover Breweries - Kwaliteit Kraft Bier en die kraft bier ondervinding van Eagle Weiss wit, Blind Mole Pilsner , Double Owl Ale en Black Dog Porter.
Kontaknommer:021 300 0370
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site