By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Absolutely Pure Water

Absolutely Pure Water voer vir die afgelope 20 jaar al, kwaliteit watersuiweringsprodukte in, van vier oorsese verskaffers. 

Buiten topkwaliteit gebottelde water en hervul-water is hulle produkte soos watersuiweraars, vervangingsfilters, water dispensers, versagters, heelhuis filtrering en semi-industriële sisteme, hulle spesialiteit en trots.

Absolutely en Perfect Water se tegnici is goed opgelei om enige onderhoud op enige van hul produkte foutloos uit te voer.

Personeel en konsessiehouers ontvang voortdurende opleiding en buiten dit, het hoofkantoor ‘n toegeruste laboratorium vir waterontleding om die regte aanbevelings te maak. 

Met 83 “Perfect Water” winkels en meer as 100 “Absolutely Water” konsessiehouers in Suid-Afrika en Afrika - is hulle die markleiers op hierdie gebied.
Kontaknommer:011 907 8377
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site