By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Agneta Grové Oudioloë

Agneta Grové Oudioloë in Bryanston en Drie Riviere verbeter die lewenskwaliteit van mense met enige graad van gehoorverlies. 

Die twee praktyke is onafhanklik, en verskaf alle bekende fabrikate van gehoorapparate.

Agneta Grové Oudioloë se deeglike toetse en nuutste tegnologie verseker die regte gehoorapparaat, wat by jou lewenstyl en sak pas. 

Na passing verifieer hulle elektronies die apparate in die oor en doen opvolg en nasorg, sodat die ervaring suksesvol verloop.
Kontaknommer:011 706 1101
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site