By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Baykem Apteek

Baykem Apteek in die Pick n Pay-sentrum op Gordonsbaai is ‘n privaat gemeenskaps-apteek en lid van die landwye Alpha Pharm Groep. 

Baykem Apteek is ‘n resepterings-apteek vir voorkrifte en lewer ook gesondheid-sorgdienste soos Babasorg, insluitend gewig-, mate- en ontwikkelings-assessering sowel as alle geskeduleerde immunisering. 

Baykem voorsien ook alledaagse gesondheidsorg soos dieet-advies, gesondheid- en leefstyl-advies, vrouesorg, bloeddruk, en behandeling van geringe ongesteldheid en wondsorg. 

Baykem bied diabetes- en chroniese toestand-beheer en verrig plaaslike siftingstoete vir onder meer cholesterol en ystervlakke. 

Baykem beskik oor ‘n Kodak Express met ‘n wye reeks Kodak-produkte en –dienste. 

Baykem Apteek. Niks is belangriker as jou gesondheid nie.  
Kontaknommer:021 856 1388
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site