By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Body Fuel Express

Body Fuel Express – is‘n gerieflike vulstasie vir die liggaam. Dis water-hervulstasie gedrewe winkels wat ‘n wye reeks van verskillende liggaamsenergie-bronne voorsien. Iets te ete en drinke, wat by ‘n gesonde leefstyl pas.

Met “JUST WATER,” “GIANT” en “TOOTI FRUTI SNACKS wat reeds baie kliënte lok, bied Body Fuel Express ook nou addisionele konsepte wat dit ‘n ‘moet daar stop’ winkel maak. TOOTI FRUTI SNACKS kom nou in ‘n 55 gram grootte - Ideaal vir ‘n peuselhappie of kosblik. Daar is 10 variante en dis ook beskikbaar in bokse van 20.

Body Fuel Express het heerlike gevriesde jogurt wat in 15 verskillende geure beskikbaar is. Daar is onder andere vanielje-, bessie- en karamel en lekker kuierareas in sommige winkels.

Slush, is beskikbaar in 350 ml en daar’s 100 persent suiwer sap-tap-stasies. Dan is daar “Just  Water Purified Ice” want hulle bied nie net skoon tri-osmose behandelde water nie, maar ook ys. Dit help nie jy besoedel skoon water met ongesuiwerde ys nie.

Ons eie Dispensers is ook beskikbaar. Vir al die handelsmerke en hoofkantoor- ondersteuning – kontak hulle by 086 100 0012 of stuur ‘n epos. 
Kontaknommer:086 100 0012
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site