By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Body Sculpting Medical Spa

In die Hazeldean sentrum in Silver Lakes, Pretoria is die Body Sculpting Medical Spa, wat resultate onder mediese toesig bied - boonop teen bekostigbare pryse.

Hulle bied ‘n wye verskeidenheid mediese behandelings soos Lipo-suigings, chemiese skilfering, gewigsverlies, mikronaalde, laser-haarverwydering, Velashape, Botox, vel-verjonging, vullers en vetaanvulling-inspuitings deur hulle Mediese Dokter.
 
Met top gehalte produkte onder andere, Nimue, PH Formula, RegimA, ProActive en vele meer, word skoonheidsbehandelings gedoen met fantastiese eindresultate. 

Konsultasies is gratis, besoek hulle vandag nog.
Kontaknommer:012 809 4126
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site