By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Buffelsfontein Baardolie

Buffelsfontein Baardolie word plaasvars gemaak. Die olie word gepars van vrugte, wat in die paar minute voor sonsopkoms, deur ’n blonde maagd in spierwit bloomers gepluk word. 

Die olie word deur hulle pars-olifant, Wollie, uit die vrugte gedruk en per slurp-pipet in meng-tenks gedrup. Elke milliliter word deur die wetenskaplikes bestudeer om seker te maak dis van die hoogste kwaliteit. Die olie word dan in absolute stilte deur ’n doofstom monnik gebottel om die suiwerheid daarvan te verseker.
Kontaknommer:083 348 1386
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site