By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Centurion Day Hospital

Sentraal geleë in Pretoria is die nuwe Centurion Day Hospital waar daar slegs dagprosedures uitgevoer word en pasiënte nie oornag nie. 

Centurion Day Hospital is gelisensieerd by die Departement van Gesondheid en lid van die “National Hospital Network” van Suid-Afrika. Hierdie kinder-vriendelike hospitaal verseker dat alle pasiënte ‘n positiewe hospitaal ervaring het.

Dit sluit in prosedures in Oor, Neus en Keel, Ginekologie, Tandheelkunde, Mond- en Kaakchirurgie, Algemene Chirurgie, Kosmetiese Chirurgie, Ortopedie en Endoskopiese prosedures wat deur spesialiste uitgevoer word.

Centurion Day Hospital bied ‘n verminderde risiko van gevaarlike kruis-infeksies en minimum lewensontwrigting. 

Dit is maklik bereikbaar van al die groot snelweë asook Unitas Hospitaal, so dit is toeganklik vir dokters en pasiënte van die groter Tshwane area, die hele Gauteng en ook die platteland. 
Kontaknommer:012 663 2010
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site