By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Contour Skin & Body Therapy

In Krugersdorp, oorkant die Keywest Winkelsentrum, is Contour Skin & Body Therapy. Hulle doen alle skoonheidsbehandelings maar fokus op die Environ DF masjien vir topklas velversorging.

Die Environ DF apparaat se voordele is baie. Die belangrikste is die verwydering van pigmentasie, die velverjongings-voordele en die behandeling van probleemvelle. Die DF apparaat was die eerste in die wêreld wat met ‘n kombinasie van sonopheresis en Iontopheresis werk. Die kombinasie laat die produk baie dieper penitreer as ander behandelings. Die gesonde vel wat die masjien agterlaat, help dan ook met jou algemene gesondheid.

Contour Skin & Body Therapy sal sorg dat jy binne 3 maande, ‘n merkbare verskil in jou vel sal sien, gekoppel aan die nodige velvoedingsmiddels wat jy tuis kan aanwend en die aanbevole gesigbehandelings wat hulle vir jou spesifieke behoeftes sal doen.  

Contour Skin & Body Therapy – deeglike produkkennis, goeie en vriendelike diens en puik nasorg – die skoonheidsalon wat omgee.
Kontaknommer:084 240 4417
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site