By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cure Daghospitaal

Cure Daghospitaal, Paarl bied kwaliteit mediese sorg aan hulle pasiente en hul filosofie is om gesondheidsorg bekostigbaar en toeganglik te maak. Hulle beskik oor 34 beddens en 3 teaters.

Die volgende Dagprosedures word aangebied:  Oor-, neus- en keel chirurgie, algemene, plastiese en kosmetiese chirurgie, urologie, mond en kaakchirurgie, oftalmologie, ortopedie, ginekologie en gastroënterologie. 

Cure Daghospital se vriendelike verpleeg-personeel bied gehalte mediese sorg. 

Vra jou Dokter of Spesialis of  jou prosedure by Cure Daghospitaal Paarl gedoen kan word.
Kontaknommer:021 200 2309

Cure Daghospitaal Midstream

Cure Daghospitaal Midstream voorsien gehaltesorg aan hulle pasiënte en is gerieflik geleë in die pragtige Midstream Estate, halfpad tussen Johannesburg en Pretoria.

Cure Daghospitaal bied ‘n verskeidenheid chirurgiese prosedures sowel as Ginekologie, Urologie, Dermatologie en Oftalmologie. 
Kontaknommer:012 940 9440
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site