By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cure Daghospitaal Somerset-Wes

Cure Daghospitaal – Somerset-Wes is ’n privaat dagkliniek wat nou al 4 jaar lank diens lewer. 

Hier kry jy wêreldklas kwaliteit sorg by die beste dokters – alles in een dag. 

Die Cure Daghospitaal in Somerset-Wes versorg  privaat en mediese fonds pasiënte en die gehalte van die sorg wat jy hier ontvang gebeur boonop teen beskostigbare tariewe.

Cure Daghospitaal Somerset-Wes is twee kilometer van die Somerset Mall af in Paardevlei, Gardener Williams Rylaan. 

Besoek hulle gerus vir net die beste in privaat dagsorg.
Kontaknommer:021 824 1240
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site