By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cure Day Bloemfontein

Cure daghospitaal Bloemfontein is einde 2014 in Brandwag gevestig en verskaf dagchirurgie teen bekostigbare tariewe wat tot voordeel van die pasient is. 

Cure daghospitale is familievriendelik en laat toe dat die pasient se gesin langs die bed vertoef.

Hulle fokus daarop om ‘n rustige atmosfeer vir pasiente te skep en fasiliteer vinnige herstel na operasies.
Kontaknommer:051 072 0018
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site