By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cure Day Hospital Fourways

Cure Day Clinics was die visie van 'n groep visionêre dokters. Hulle droom was om privaat gesondheidsorg te bied wat meer bekostigbaar is en dus meer toeganklik vir meer Suid-Afrikaners.

Die Cure dagklinieke bied ‘dieselfde-dag’ chirurgie aan, deur moderne tegnologie, die nuutste toerusting en minimaal indringende tegnieke te gebruik. 

Cure Day Hospital Fourways – professionele sorg tot voordeel van jou mediese fonds toelae.
Kontaknommer:010 597 1973
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site