By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

DMK

DMK is ’n internasionaal bekende handelsmerk in meer as 45 lande wêreldwyd. Sedert 2006 bied die DMK Skincare kliniek paramediese velsorg met spesialisasie in korrektiewe velbehandeling soos vir aknee, veroudering, pigmentasie en letsels.

DMK se ekslusiewe metodes van natuurlike farmakologie, behels oordrag boodskapper ensieme wat gebruik word om die vel te herstel. 

DMK Skincare – hulle maak eenvoudig die natuur na, vir natuurlike resultate. Verwydering, Opbouing, Beskerming en Onderhoud - Die manier waarop jou vel bedoel is om te werk.
Kontaknommer:011 262 6120
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site