By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dermacare Aesthetic and Laser Institute

Die Dermacare Aesthetic and Laser Institute in Centurion, is ‘n voorloper in die liggaam- en velsorgbedryf. Hulle is resultaat gedrewe volgens elke kliënt se unieke behoeftes.

Dermacare bied die nuutste tegnologie soos Visia Vel-analisie, Dermapen, chemiese velskilferings, Botulinum toksien en vuller inspuitings, lipolise, Velashape en nog vele meer.

Die kragtige Palomar IPL- en lasersisteem maak skoonskip van ongewensde are en hare, pigmentasie, sonbeskadigde vel en plooie. 

Kom word deel van die Dermacare familie.
Kontaknommer:012 653 4658
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site