By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dermapulse

Dermapulse op Somerset-Wes is ‘n spesialis medies-estetiese kliniek wat fokus op die behandeling van vel-veroudering asook ander velprobleme soos aknee en pigmentasie. 

Dermapulse bied ook ‘n effektiewe resultaat-gedrewe gewigsverliesprogram aan deur middel van carboxy- en mesoterapie. 

Met ‘n digitale vel-analise of opsionele Optiphi-DNA toets, word elke pasiënt uniek hanteer met ‘n voorgestelde program wat hul sak pas. 

Skakel DermaPulse en boek jou gratis vel-analise, vandag nog.
Kontaknommer:082 774 9667
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site