By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dermi C

Dermi C velsorgprodukte is 5 jaar terug deur Dokter Chantelle Doman en 'n farmakoloog begin, om die behoefte vir bekostigbare en kwaliteit kinderprodukte te vul. 

Die Dermi C reeks is veilige kinder-velprodukte wat die vel herstel en bewaar vir die toekoms. Dit is propvol vitamienes en bestanddele vir velvoeding en word handig verpak met suigdoppies en hakies om dit byderhand in die badkamer te hou.
                       
Dermi C is die heel eerste dermatoloog ontwikkelde kindervelsorg-reeks in Suid-Afrika. Deeglike navorsing is gedoen op alle bestanddele en dis bekostigbaar.
Kontaknommer:076 801 0324
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site