By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dr Johan Baard Ortodonsie

Dr. Johan Baard Ortodonsie is ‘n verskaffer van spesialis ortodontiese dienste. In dié spesialiteits-rigting word nie net gefokus op die belyning van tande nie, maar ook op die korreksie van abnormale kou-funksies. 

Met praktyke in Rustenburg, Lephalale en Noordheuwel, Krugersdorp, staan Dr. Baard en sy span reg om vir jou ‘n Hollywood glimlag te gee, met ‘n korrekte byt asook langtermyn stabiliteit van die resultaat.

Kwaliteit spesialis ortodontiese behandeling gekoppel aan kwaliteit diens is hulle wagwoord. Dr Baard werk teen kompeterende tariewe vergelykbaar met meeste mediese fondse in ’n vriendelike omgewing waar jy kan tuis voel.

Dr Johan Baard Ortodonsie – Kwaliteit diens gelewer deur hoogs opgeleide personeel. 
Kontaknommer:Rustenburg en Lephalale: 014 592 6941; Noordheuwel: 011 665 1327
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site