By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dr Mariekie Cilliers Oudioloë

Dr. Mariekie Cilliers Oudioloë is sentraal geleë, langs die Sunward Park Hospitaal, met takke in Springs, Dalview, Bardene - Boksburg, Benoni en Drie Riviere - Vereeniging.

Hulle lewer professionele oudiologiese dienste aan alle ouderdomsgroepe, insluitende: Diagnostiese gehoor-evaluering, tinnitus terapie, nywerheids-oudiologie, die verskaffing en passing van ‘n verskeidenheid tegnologies gevorderde gehoor-apparate en alternatiewe gehoor-hulpmiddels.

Ongeveer 10% van alle gehoorverliese kan deur mediese behandeling gehelp word. Danksy moderne tegnologiese vooruitgang kan die oorblewende 90%, effektief met gehoorapparate gehelp word om beter te hoor.

Waarskuwingstekens van gehoorverlies is onder andere:
Sukkel om jou foon te hoor.
Jou famielie kla die TV is te hard
Jy word beskuldig van selektiewe gehoor
Sukkel om spraak in geraas te volg
Jy hoor ‘n gesuis
Mense klink of hulle mompel 
en Langdurige blootstelling aan geraas.

Vir vriendelike, behulpsame professionele oudiologiese dienste, besoek Dr. Mariekie Cilliers Oudioloë.
Adres:Drie Riviere
Kontaknommer:086 111 2690
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site