By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dr Tooth Little

Dr Tooth Little in Montana, Pretoria Noord is ’n unieke tandartspraktyk – net vir kinders. Wat eers ’n droom was vir Dr. Surine Barnes, het sy in 2014 ‘n werklikheid gemaak. 

Ja-nee – hier kry jou kinders spesifieke aandag deur ‘n uiters professionele span wat die vrees uit tandartsbesoeke haal. Kinders word op hulle gemak gestel en wat ook al nodig is, word in ‘n ontspanne atmosfeer afgehandel.

Indien die kinders te jonk is om goeie samewerking te verseker bied hulle ‘n sedasiediens in die spreekkamer aan, waar die narkotiseur na die kamers kom om hulle aan die slaap te maak.  Alternatiewelik doen hulle teatergevalle by die Kilnerpark Dagkliniek.

Dr Tooth Little – ’n hele span, spesifiek vir die kleintjies!
Kontaknommer:012 548 3381
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site