By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ear and Eye Clinic

By nommer 3 Dirk Smit Crescent in Meyersdal is die “Ear and Eye Clinic” – dis die heel eerste gesamentlike Oor- en Oog-sentrum in Suidelike Afrika.

Die kliniek maak gebruik van uiters bekwame en ervare spesialiste wat die volle spektrum van oor- en oogsiektes behandel – maar hulle spesialiseer veral in kogleêre inplantings, katarak- en retinale chirurgie.

Dis ‘n topklas chirurgiese sentrum wat werk teen bekostigbare mediesefonds tariewe. Met die mees gevorderde toets-toerusting beskikbaar, sal jou probleem korrek gediagnoseer en behandel word.

The Ear and Eye Clinic – Uitstekende diens en kwaliteit pasiëntgerigte gesondheidsorg.
Kontaknommer:010 001 9057
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site