By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Eureka Care

Eureka Care op Krugersdorp is ‘n sorgsentrum waar ouerwordende persone met liefde en menswaardigheid  behandel word. 

Deur middel van professionele bestuur en doeltreffende dienslewering bied EurekaCare gehalteversorging en ‘n gerieflike nuwe tuiste aan bejaardes.

By Eurekacare word daar in alle aspekte van die inwoners se persoonlike en fisieke behoeftes voorsien. ‘n Kleiner aantal inwoners by EurekaCare beteken ‘n beter kwaliteit van sorg aan die indiwidu en gemoedsrus aan geliefdes.
Adres:Krugersdorp
Kontaknommer:082 807 7924
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site