By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Flair Baby & Toddler Market

Flair Baby & Toddler Market bied geleentheid vir meer as 60 klein sake, om hulle produkte en dienste te bemark en verkoop. Dis ‘n familiemark met oorspronklike en stylvolle baba- en kinderprodukte om landswye talent bloot te stel.

Flair is uniek en fokus op die totale ervaring van die hele gesin. Mammas en toekomstige mammas kan kreatiewe, unieke en oorspronklike baba- en kleuterprodukte koop. 

Kinders kan speel en vermaak word en pappas kan ontspan in die buitelug eet-area met heerlike kos en drinkgoed. Die ideale uitstappie vir vriende en families.

Flair Baby & Toddler Market – volg hulle op Facebook vir meer inligting oor die volgende mark in jou area.
Adres:Pretoria, Gauteng
Kontaknommer:084 299 4861
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site