By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hair & Beauty Warehouse

Hair & Beauty Warehouse verskaf Professionele Produkte en Dienste aan die haar- en skoonheidsindustrie. Dis ’n alles in een verskaffer vir haar- en skoonheidsalonne en hulle behoeftes.

Van borsels, haarkleursel, haar- en skoonheidschemikalië, sjampoes en opknappers tot ‘n verkeidenheid van wasbakke, stoele, staandroeërs, handdroeërs, skêre en vele meer.

Met daaglikse aflewerings en gereelde besoeke van hul verteenwoordigers, is jy verseker van vinnige, effektiewe diens of jy nou jou bestelling plaas via jou verteenwoordiger, e-pos, telefoon of hul webtuiste.

Hair & Beauty warehouse bemark slegs top gehalte produkte in verskillende marksegmente en hulle bly altyd sterk gefokus op kliëntediens. Hulle
omkeertyd vanaf bestelling tot aflewering, is by verre die beste in die industrie.

Hair & Beauty Warehouse – wêreldklas produkte en toebehore met egte Suid-Afrikaanse kliëntediens vir die professionele industrie sowel as die publiek.
Kontaknommer:012 567 1303
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site