By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Health Renewal

Met 15 takke landwyd bied Health Renewal, holistiese estetiese behandelings teen veroudering. Jare se ondervinding het hulle gebring tot waar hulle vandag die “Body Renewal Medical Weight Loss” Program, kan bekend stel. 

Die voordeel hier, is dat alles onder mediese toesig gebeur. Hulle pasiënte word slegs blootgestel aan veilige en wetlike prosedures, dus word alles vervaardig in 'n steriele laboratorium. 

Alle pasiënte word vooraf getoets om toestande soos Obstruktiewe Slaap-apnee, bloedsuikervlakke en hipertensie, wat die gewigsverliesproses kan vertraag, uit te sluit.

Gevorderde toestelle word ook gebruik om jou te help om gewigsverlies te bespoedig. Health Renewal – wêreldklas behandelings en programme. Besoek hulle webblad vir meer inligting.
Kontaknommer:086 RENEWAL (7363925)
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site