By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Heavenly Babies & Tots

HEAVENLY BABIES & TOTS is ‘n geregistreerde dubbel-medium Creche en Kleuterskool in Garsfontein,  loopafstand van Menlyn Maine.

Elke kind vanaf 3 maande tot 5 jaar kry individuele aandag deur personeel vir wie dit hul absolute passie is. Met toewyding en liefde sorg hulle dat daar ‘n stewige Christelike fondasie gelê word by elke klein mensie. 

Hulle slaag volkome daarin om ‘n “home away from home” te skep.  Ouers kan met gemoedsrus hul kosbare spruite  aflaai in die hande van HEAVENLY BABIES & TOTS se bekwame personeel, wetende dat  liefde en stimulasie altyd eerste kom.
Kontaknommer:012 348 8084
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site