By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Herbal Iceman Cooling Gel

Herbal Iceman Cooling Gel is ’n uniek saamgestelde kruiemengsel en bevat Arnica, Echinea en Mentol. Dit was eers bedoel vir gebruik by perde – vandaar die bekende volksnaam “ perdesalf”. HERBAL ICEMAN Cooling Gel is ‘n verbeterde formule en die afgelope 5 jaar reeds ‘n topverkoper in SA.

Herbal Iceman bied verligting vir stywe en pynlike spiere en gewrigte, veral waar daar inflamasie en artritis voorkom. Dit werk vir sonbrand verligting en ook onmiddellike verligting van pynlike insekbyte. Dit het ‘n aangename reuk, wend maklik aan en is nie klewerig nie.

Herbal Iceman kom in ‘n 500 ml houer, of die “Roller massager” of skeursakkies. Dis binnekort ook in ‘n Aerosol kannetjie beskikbaar om dinge verder te vergemaklik.

Herbal Iceman – beskikbaar by Clicks, Dischem, Alphapharm- en Transpharm apteke landswyd. Elke huishouding behoort Herbal Iceman te hê.
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site