By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hermanus Onkologie

Hermanus Onkologie het in 2017 op die been gekom om uiters noodsaaklike Onkologie-dienste aan die Overberg-streek te bied.

Hulle bied ’n omvattende diens wat insluit chemoterapie; bestraling; Bragi-terapie vir prostaatkanker en selfs radio-aktiewe jodiumterapie vir skildklierkanker.

Pasiënte word warm en hartlik benader. Elkeen word beskou as ’n individu met sy eie behoeftes en verwagtinge. Die persoonlike benadering tot pasiënte is ononderhandelbaar.

Hermanus Onkologie – kwaliteit diens volgens internasionale standaarde.
Kontaknommer:028 312 2646
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site