By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

IM Optical

IM Optical het hulle eerste praktyk oop gemaak in 2009 en vandag het hulle takke in Dainfern, Bryanston, Bloemfontein, Kroonstad en Lephalale.

IM bied persoonlike, professionele diens met besonderse, unieke rame - tot handgemaaktes en ingevoer van oorsee. Met Zeiss se “i.Scription” kan hulle lense lewer wat so persoonlik en uniek tot jou individuele voorskrif is, soos 'n vingerafdruk. Hulle het ook ‘n spesiale belangstelling in rekenaar oogvermoeidheid en kindervisie.

Buiten al die waarde vir geld spesiale dienste, lewer IM Optical ook gewilde raam handelsmerke, en gewone lense, teen sakpaspryse. 

Een ding is seker – Met IM Optical se hulp gaan jy goed kyk, en ook baie goed lyk!
Kontaknommer:011 706 8675
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site