By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Isa Carstens akademie

Isa Carstens akademie met kampusse op Stellenbosch en Lynnwood, Pretoria, is ‘n erkende opleidings-instansie vir diegene wat ‘n loopbaan in die skoonheid- en welwees bedryf wil volg.

Hulle reputasie vir uitnemendheid berus op die navolging van top internasionale gehalte en standaarde. Isa Carstens was die eerste Cidesco goedgekeurde instansie en het volle akkreditasie van die Raad op Hoër Onderwys en die departement van hoër onderwys.

Alumni van die Isa Carstens Akademie is wêreldwyd bedrywig as eienaars, bestuurders en terapeute in welwees-sentrums, by kosmetiekmaatskappye en op luukse skepe.
Kontaknommer:021 883 9777
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site