By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kept Secrets Beauty and Wellness Kliniek

Kept Secrets Beauty and Wellness Kliniek in Wapadrand Estate, Pretoria, bied gespesialiseerde, medies goedgekeurde behandelings, wat minimaal ingrypend is. Die vaardigheid wat hulle deur jare se ondervinding opgebou het, gaan gepaard met hoe hulle op hoogte bly met die nuutste metodes en etiese beginsels.

Kept Secrets is in privaat besit en onhafhanklik. Daarom kan hulle fokus op uitnemende produkte, gereelde opleiding en konstante innovering. So het hulle byvoorbeeld die alleenreg bekom vir die invoer van die Plexr masjien en “Aptos threads”.

Kept Secrets Beauty and Wellness Clinic  - Die beste kwaliteit saam met gewaarborgde kliëntediens en nasorg. Hulle kan met minimaal indringende metodes resultate verkry wat vergelyk kan word met ope chirurgie.
Kontaknommer:012 807 3163
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site