By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

KeyHealth

KeyHealth is ‘n oop mediese skema en ook een van net 5 mediese skemas wat geakkrediteer is om mediese dekking aan werknemers in Plaaslike Regering te verskaf. 

KeyHealth verskaf mediese dekking aan ongeveer 75 000 lewens en dit maak hulle een van die top-10 grootste oop mediese skemas in die land.

KeyHealth se unieke Easy-ER voordeel bied aan al hulle lede direkte, gratis toegang tot enige hospitaal se ongevalle-sorg eenheid in die geval van ‘n noodsituasie. Die Skema beskik ook oor ‘n reeks bekostigbare opsies wat die volle spektrum van ‘n lid se gesondheidsorg-behoeftes aanspreek.

KeyHealth hou dinge eenvoudig. Deursigtige produkte sonder lojaliteitsprogramme, bonusse en misleidende byvoordele. Wat jy sien is wat jy kry – ‘n mediese skema wat regte waarde vir geld bied sonder foefies en leë beloftes.

KeyHealth – Wees slim. Hou dit eenvoudig.
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site