By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Laser Skin & Hair Clinic

Die Laser Skin & Hair Clinic in die Wilgers, Pretoria, is ontwikkel deur die baanbrekerskap van die bekende Dermatoloog, wyle Dr. Hardie de Beer. 

Met 21 jaar se ervaring in die bedryf is die laserkliniek gereed om jou jonger, mooier en slanker te laat lyk. 

Die Laser Skin and Hair Clinic het behandelings vir velvernuwing met Dermapen, Chemiese skure, IPL, Radiofrekwensie en fraksionele CO2 FX lasers. 

Hulle behandel ook rekmerke, littekens, hiperpigmentasie, Rosacea, aknee en sonskade. Haarverwydering word met ‘n diode laser gedoen en vir dié wat slanker wil lyk, doen hulle ook “Fat Freeze." 

Hulle is oop van 6uur die oggend vir behandelings voor werk en die kliniek is nie in ‘n sentrum nie, wat privaatheid en maklike toegang verseker. 

Laser Skin & Hair Clinic – besoek hulle gerus.
Kontaknommer:012 343 5512
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site