By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Lil Miz Day Spa

Die Lil Miz Day Spa in Equestria, Pretoria  is ‘n kinderparadys, met spa-behandelings, verjaarsdagpartytjies, ‘n haarsalon, “Pure Smile” tandbehandelings en kindervriendelike haar- en lyfprodukte.

Die Lil Miz Day Spa – sovêr ons weet – is enig in sy soort in Pretoria. En die klem lê op “prinses” – met behandelings soos pedikure, haarsny, naels, en ‘n Jacuzzi. Besoek hulle gerus.
Adres:Pretoria, Gauteng
Kontaknommer:012 807 5799 / 082 600 2331
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site