By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

M & M Wellness & Tranquil Healing

M & M Wellness in Roodepoort en Tranquil Healing Pietermaritzburg, bied vriendelike en professionele diens in goed toegeruste spreekkamers. Hulle konsentreer op alternatiewe, omgewingsvriendelike behandelings teen die meeste hardnekkige siektetoestande asook gewigsverlies.

Osoonbehandeling is nou beskikbaar by beide klinieke vir doeltreffende resultate teen nagenoeg 150 siektetoestande. Die verreikte suurstof stel die liggaam in staat om self te genees.

Cryolipolisis oftewel “fat-freezing” is ‘n nuwe tegnologie waar vetselle vernietig word en deur die liggaam uitgewerp word op ‘n veilige, maar doeltreffende manier. Jy kan sentimeters verloor met elke behandeling.

M & M Wellness en Tranquil Healing – Help mense om hul kwaliteit van lewe te verbeter.
Kontaknommer:M&M WELLNESS: 066 232 0942 & TRANQUIL HEALING: 083 845 8895
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site