By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mariska's Tattoo Remove Specialist

MARISKA SE SALON in Montana, Pretoria, spesialiseer in die verwydering van tattoeëering op ‘n FDA goedgekeurde manier. Mariska se metode is pynloos, vinnig, effektief, laat geen letsels nie en veroorsaak ook nie haarverlies nie.

Geen lasertegnologie, soutoplossings of suur wat die vel beskadig nie. Mariska se gevorderde nie-chirurgiese tegnologie penetreer nie die vel nie. 

Alle kleure ink/pigment word doeltreffend deur dié tegnologie verwyder en wys reeds na die eerste behandeling. Die tegniek het ‘n 100% suksesrekord.  

Mariska is een van enkeles in Suid-Afrika wat die nodige opleiding suksesvol in dié metode van tatoeeërverwydering voltooi het. 

Mariska gebruik Dermal Health, 'n Dermatologiese Estetiese Professionele  velprodukreeks. Almal wat van Mariska se dienste gebruik maak, kan verseker wees van professionaliteit, bedagsaamheid en absolute diskresie. 
Kontaknommer:082 783 0354
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site