By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Medical Billing Solutions

Medical Billing Solutions is in 2006 begin en in 10 jaar het hulle gegroei tot een van die grootste invorderings-maatskappye in die land. Hulle visie is om die gekose administreerder van mediese praktykbestuur te wees wat ‘n professionele, akurate en pro-aktiewe diens lewer. Hulle bestuur tans meer as 200 praktyke landwyd. 

Wanneer MBS se dienste gebruik word, hoef praktisyns nie bekommerd te wees oor bestuur en invorderings nie, en kan hulle fokus op pasiëntsorg. 

Medical Billing Solutions is 24uur per dag - 7 dae per week beskikbaar vir hulle kliënte. Besoek gerus hulle webwerf of facebook blad vir verdere inligting.
Kontaknommer:012 662 0505
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site