By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Medwell SA

Medwell SA bestaan uit twee maatskappye wat sopas saamgesmelt het - Elcare en Gernessa. Hulle is nou die eerste Tuisverplegings maatskappy met ‘n nasionale voetspoor wat in al die groot sentra dienste lewer. Kaapstad, Hermanus, George, Pretoria, Bloemfontein, Durban en Polokwane het reeds hulle eie takkantore.

Medwell SA verskaf tuisverpleging en versorging aan ‘n verskeidenheid van pasiënte, asook nuwe dienste soos “Tandarts by die huis”. Hulle bestuur ook reeds verskeie Verswakte sorg eenhede by verskillende aftree-oorde landswyd. Hierdie spesifieke diens gaan ook nog verder uitbrei.

Met bykans 27 jaar se ondervinding van tuisverpleging gerugsteun deur gesofistikeerde IT stelsels, het pasiënte via Medwell nou toegang tot ‘n multi-disiplinêre span mense.
Kontaknommer:0861 333 230
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site