By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Meraki in Motion

By ‘Meraki in Motion’ Gesondheidsentrum in Brackenhurst, Alberton, kan jy jou welstand ten volle aanspreek in alle aspekte van jou liggaam, gees en siel.

Terapieë sluit in Osoonterapie, Vacuflex refleksologie, ‘n chiropraktisyn, biokinetici, voetsorg, ‘n sielkundige, SCIO bio-terugvoer terapie en 'n familie-kliniek - die ‘Mommy Wellness Day Spa’. 

Rehabilitasie-sessies word ook in die swembad gedoen en in die konferensiesentrum word leefstyl-kursusse aangebied.

Kom ontspan by die koffiewinkel en bestel 'n ete na jou Yoga-, tai-chi-, dans-, Zumba- of Taekwondo-klas by die Fiksheidsateljee.

Meraki in Motion Gesondheidsentrum – 'n Rustige, meer natuurlike en holistiese benadering tot die handhawing van jou gesondheid.
Kontaknommer:010 880 2880
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site