By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Michael Lau

Michael Lau, Gehoortoestel Akoestikus En Welwees Konsultant, vier vanjaar sy besigheid se twintigste bestaansjaar en is nou by Andries Pretorius Straat 79, Somerset-Wes, en by Matzikamastraat 30 op Vredendal. 

Michael Lau verrig gehoortoetse en evaluering, en voorsien en herstel gehoor-toestelle en bybehore. Hulle bied ook geraasbeskerming. 

Michael Lau voer ook dieetkundige gesondheids-evaluerings uit, voorsien aanbevelings oor gesonde eetgewoontes en welwees, en bied opleiding in voedingsgesondheid. 

Michael Lau for better hearing and better health.

Met takke in Somerset-Wes en Vredendal


Kontaknommer:021 851 4757
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site