By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Michaelides & Vermaas

Michaelides & Vermaas is 'n goed gevestigde gehoorsentrum in Flamwood, Klerksdorp. Hulle doen al die nodige gehoortoetse en pas gehoorapparate.

By Michaelides & Vermaas kan jy professionele diens verwag, ondersteun deur ‘n goed opgeleide span wat gemotiveerd is om die gemeenskap met integriteit en eerlikheid te dien.

Goeie diens laat hulle uitstaan, nie net by die gehoorsentrum nie, maar ook by al die aftree-oorde – in Klerksdorp sowel as omliggende en verafgeleë dorpe. Sodoende is hulle die pasiënte wat nie in staat is om by die praktyk te kom nie, ook tot diens. 

Michaelides & Vermaas verskaf verskillende handelsname en modelle gehoorapparate, ten einde jou behoeftes met jou begroting te laat klop.

Michaelides & Vermaas vier met trots 25 jaar van professionele gehoorsorg..
Kontaknommer:018 468 8173
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site